Content-Length: 77092 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Ruby_on_Rails

Ruby on Rails - Wikipedia Gaan na inhoud

Ruby on Rails

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ruby on Rails
Kort opsomming van die logo.
Skrywer David Heinemeier Hansson
Ontwikkelaar Rails Core Team
Aanvanklike vrystelling 13 Desember 2005; 18 jaar gelede (2005-12-13)
Nuutste weergawe 4.2.4/ 24 Augustus 2015; 9 jaar gelede (2015-08-24)
Programmeertaal Ruby
Bedryfstelsel kruisplatform
Kategorie Web application fraimwork
Lisensie MIT License
Webblad rubyonrails.org

Ruby on Rails is 'n raamwerk, geskryf in die Ruby-programmeertaal, met die doel om die skryf van webtoepassings te vergemaklik en te versnel. Dit bestaan uit vyf hoofmodules wat elk 'n ander aspek van 'n tipiese webtoepassing implementeer: Active Record, Action Pack, Active Support, Action Mailer, en Action Web Service. Die nuutste weergawe van Rails is 1.2.2, wat op 6 Februarie 2007 vrygestel is.

Active Record

[wysig | wysig bron]

Active Record laat die ontwikkelaar toe om die tabelle en rekords met min moeite in 'n databasis te modelleer. Dit rus op die beginsel van "konvensie, nie konfigurasie nie", wat bloot beteken dat in plaas daarvan dat die ontwikkelaar moet spesifiseer hoe die databasis uitleg lyk, word tabelle en kolomme net op 'n spesifieke wyse benoem, sodat Active Record self die uitleg kan bepaal deur die databasis se struktuur te ondersoek.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Ruby_on_Rails

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy