Content-Length: 98282 | pFad | http://af.wikipedia.org/wiki/Iapetos

Iapetos - Wikipedia Gaan na inhoud

Iapetos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Iapetos of Japetos (Grieks: Ἰαπετός) was in die Griekse mitologie ’n Titaan, die seun van Uranos en Gaia, en die pa van Atlas, Prometeus, Epimeteus en Menoitios. Hy is die een Titaan wat Homeros in die Ilias noem (8.478–81) wat in Tartaros is saam met sy broer Kronos nadat Zeus en die ander Olimpiese gode die Titane verslaan het in die Titanestryd.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Iapetus (mythology)

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: http://af.wikipedia.org/wiki/Iapetos

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy