Content-Length: 138363 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/0_(getal)

0 (getal) - Wikipedia Gaan na inhoud

0 (getal)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
0 (getal) – 0
Orde nulde

Syfers: 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

10 20 30 40 50 60 70 80 90

0 (nul) is 'n getal wat 'n leë hoeveelheid verteenwoordig. Met posisionele notasie soos die Hindoe-Arabiese syferstelsel, 0 dien ook as 'n plekhouer syfer, wat werk deur syfers links van 0 te vermenigvuldig met die grondtal, gewoonlik met 10.

As 'n getal vervul 0 'n sentrale rol in wiskunde as die additiewe identiteit van die heelgetalle, reële getalle en ander algebraïese strukture.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Aczel, Amir D. (2015). Finding Zero. New York: Palgrave Macmillan. ISBN 978-1-137-27984-2.
  • Asimov, Isaac (1978). "Nothing Counts". Asimov on Numbers. New York: Pocket Books. ISBN 978-0-671-82134-0. OCLC 1105483009.
  • Barrow, John D. (2001). The Book of Nothing. Vintage. ISBN 0-09-928845-1.
  • Woodford, Chris (2006). Digital Technology. Evans Brothers. ISBN 978-0-237-52725-9. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Augustus 2019. Besoek op 24 Maart 2016.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/0_(getal)

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy