Content-Length: 119640 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Amerikaanse_Senaat

Amerikaanse Senaat - Wikipedia Gaan na inhoud

Amerikaanse Senaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Huidige samestelling van die Amerikaanse Senaat (118de Kongres, 2023–2025)

Die Amerikaanse Senaat (Engels: United States Senate) is die hoërhuis van die Amerikaanse Kongres. Dit bestaan uit 100 senators wat elk 'n ses-jaar termyn dien. In die 118de Kongres beheer Demokrate (48 senators) die Senaat danksy drie onafhanklike senators wat saam met hulle koukus; 49 senators is Republikeine.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. United States Senate (Engels). URL besoek op 4 Oktober 2023.








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Amerikaanse_Senaat

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy