Content-Length: 111356 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Byl

Byl - Wikipedia Gaan na inhoud

Byl

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Verskillende byle om bome mee af te kap.
Diagram van 'n byl.

'n Byl is 'n spesiale stuk handgereedskap wat gewoonlik gebruik word om bome of hout mee te kap, soortgelyk aan 'n pik. Dit het gewoonlik 'n stewige kop en 'n lang of 'n kort steel.

Dié soorte met lang stele is die harde werkers wat gebruik word om bome in die bos mee te fel. Dié met korter stele word veral tydens kampering, jag- en staptogte gebruik om vuurmaakhout te versamel en stukke hout kleiner te kap.









ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Byl

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy