Content-Length: 88347 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Lusitania_(skip),_1915

Lusitania (skip), 1915 - Wikipedia Gaan na inhoud

Lusitania (skip), 1915

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die RMS Lusitania

Die RMS Lusitania is tydens die Eerste Wêreldoorlog op 7 Mei 1915 deur 'n Duitse duikboot aan die suidkus van Ierland gekelder. Hierdie skip was die eiendom van die Britse Cunard-redery en was onderweg van New York na Liverpool. Binne 20 minute het die skip gesink en het 1 198 mense verdrink. Daaronder was 128 met Amerikaanse burgerskap. Die Duitsers het die torpedering geregverdig omdat die Lusitania wapentuig vervoer het. Die aanval op die skip het die openbare mening in die VSA laat wegswaai van neutraliteit.

Kyk ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Aanlyn-versamelings

Museums









ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Lusitania_(skip),_1915

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy