Content-Length: 107938 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Wasbeerhond

Wasbeerhond - Wikipedia Gaan na inhoud

Wasbeerhond

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Wasbeerhond
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
N. procyonoides
Binomiale naam
Nyctereutes procyonoides
(Gray, 1834)

Die wasbeerhond (Nyctereutes procyonoides), ’n lid van die Canidae-familie (wat honde, wolwe en jakkalse insluit), is inheems aan Oos-Asië. Dit het sy naam gekry vanweë sy ooreenkoms met die wasbeer (Procyon lotor), maar is nie naby daaraan verwant nie. Die wasbeerhond kom veral in woude voor in China, Korea, Japan en Noordoos-Rusland. Die gemiddelde volwasse dier is sowat 65 cm lank en wyfies skenk die lewe aan 15 kleintjies of meer op ’n slag.

Verwysings

[wysig | wysig bron]








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Wasbeerhond

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy