Content-Length: 74275 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Diola

Diola - Wikipedia Gaan na inhoud

Diola

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Diola

Totale bevolking: 500 000
Belangrike bevolkings  in: Gambië, Senegal en Guinee-Bissau
Taal: Diola, Kreool
Geloofsoortuiging: Diola-geloof, Christendom en Islam
Verwante etniese groepe:

Die Diola is 'n bevolkingsgroep wat in Gambië, Senegal (Casamance), en Guinee-Bissau woon. Hulle is meestal gevestigde landbouers wat rysaanplantings in die riviergebiede van die Senegambië in stand hou. Onderskeidend in 'n grootliks Moslem-gebied is die Diola meestal Katoliek.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Diola

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy