Content-Length: 74979 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Oos-Amerikaanse_Tyd

Oos-Amerikaanse Tyd - Wikipedia Gaan na inhoud

Oos-Amerikaanse Tyd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Oos-Amerikaanse Tyd, hier in pienk aangedui

Oos-Amerikaanse Tyd (Engels: Eastern Time Zone, afgekort as ET) is 'n tydsone wat vyf ure ná Gekoördineerde Universele Tyd val, met ander woorde UTC-5. Meeste van die oostekant van die Noord-Amerikaanse vasteland val in hierdie tydsone. Hierdie tydsone beslaan die gebied van 65° tot 90° westerlengte.

Lande

[wysig | wysig bron]

Die gebiede of lande wat Oos-Amerikaanse Tyd gebruik is:









ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Oos-Amerikaanse_Tyd

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy