simbool
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
simbool | simbole |
- < Frans symbole, < Latyns symbolum "merk, kenteken, simbool", < Grieks σύμβολον (sumbolon) "herkenningsteken" (van συμβάλλειν (sumballein) "saamgooi, saambring; vergelyk").
- سِمْبُوَلْ , meervoud: سِمْبُوَلِی
- Voorwerp, woord, teken wat 'n ander bepaalde begrip deur assosiasie, ooreenkoms of konvensie voorstel; sinnebeeld.
- Teken, letter of lettergreep wat 'n bewerking, hoeveelheid, kwaliteit of verhouding aandui.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor simbool.
Vertalings: simbool | |||
---|---|---|---|