788
jaar
788 |
◄ | 7de eeu | ◄8ste eeu► | 9de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 783 | 784 | 785 | 786 | 787 | ◄ 788 ► | 789 | 790 | 791 | 792 | 793 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:788 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Abd ar-Rahman I | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 788 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 88ste jaar van die 8ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- Marokko word onafhanklik.
- Biskop Higbert van Lichfield ontvang die pallium van Pous Adrianus I.
- Die Franke verower die Piran-skiereiland.
- Karel die Grote staan Grimoald III -wat sy gyselaar is- toe om na Benevento terug te keer en sy pa as hertog op te volg.[1]
- Die goewerneur Theodorus van Sisilië val die hertogdom Benevento aan, maar Grimoald verslaan hom met hulp van die Frankiese generaal Winigis en hertog Hildebrand van Spoleto.[1]
Geboortes
wysigSterftes
wysig- 30 September -- Abd ar-Rahman; die enigste Omajjadiese vors wat oorleef het en in Spanje 'n kalifaat gestig het.[2]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 A Chronology of Early Medieval Western Europe: 450–1066 Timothy Venning Routledge, 2017, ISBN 1-351-58916-4, ISBN 978-1-351-58916-1
- ↑ Who Is Allah? Islamic Civilization and Muslim Networks Bruce B. Lawrence UNC Press Books, 2015, ISBN 1-4696-2004-9, ISBN 978-1-4696-2004-6