Dainfern is 'n gholflandgoed tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Dainfern se poskode is 2055.

Dainfern
Dainfern is in Gauteng
Dainfern
Dainfern
 Dainfern se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°58′58″S 27°59′53″O / 25.98278°S 27.99806°O / -25.98278; 27.99806
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
 • Totaal4,08 km2 (1,58 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 601
 • Digtheid1 618/km2 (4 190/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense61.0%
 • Indiërs/Asiërs7.7%
 • Bruin mense1.7%
 • Swart mense25.8%
 • Ander3.8%
Taal (2011)
 • Engels65%
 • Afrikaans5.0%
 • Zoeloe4.2%
 • Tswana/N-Sotho4.2%
 • Ander21.6%
Poskode (strate)
2055

Dainfern is onderverdeel in verskeie woongebiede want dit is nogal groot. 'n Paar van hulle is Sherwood, Hampstead en Highgate. Dit is 'n afgeslote behuisingsarea. Dainfern Ridge en Dainfern Valley is kleiner stedelike gebiede naby Dainfern.

Fasiliteite

wysig

Dainfern het 'n agttienputjiegholfbaan wat oor die landgoed versprei lê; die baan het ook geteerde voetpaaie wat maklike toegang aan gholfkarretjies verleen. Die baan is ontwerp deur die professionele gholfspeler Gary Player.

Ander fasiliteite sluit in: tennisbane, swembaddens, 'n vlugbalbaan, muurbalbane en staproetes. Die sentrale klubhuis bevat 'n restaurant en ander geriewe.

Eksterne skakels

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Dainfern". Sensus 2011.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy