Mwai Kibaki (15 November 193121 April 2022) was 'n Keniaanse politikus wat van Desember 2002 tot April 2013 as die derde president van Kenia gedien het.

Mwai Kibaki
Mwai Kibaki
Mwai Kibaki in 2012

Ampstermyn
30 Desember 2002 – 9 April 2013
Vise Michael Wamalwa
Moody Awori
Kalonzo Musyoka
Eerste minister Raila Odinga (2008–2013)
Voorafgegaan deur Daniel arap Moi
Opgevolg deur Uhuru Kenyatta

Minister van Gesondheid
Ampstermyn
1988 – 1991
President Daniel arap Moi
Voorafgegaan deur Samuel Ole Tipis
Opgevolg deur Joshua Mulanda Angatia

4de Adjunkpresident van Kenia
Ampstermyn
14 Oktober 1978 – 24 Maart 1988
President Daniel arap Moi
Voorafgegaan deur Daniel arap Moi
Opgevolg deur Josephat Karanja

Minister van Finansies
Ampstermyn
1969 – 1982
President Daniel arap Moi
Jomo Kenyatta
Voorafgegaan deur James Gichuru
Opgevolg deur Arthur Magugu

Parlementslid
Ampstermyn
1974 – 28 Maart 2013
Voorafgegaan deur King'ori Muhiukia
Opgevolg deur Mary Wambui
Ampstermyn
1963 – 1974
Voorafgegaan deur Kiesafdeling geskep
Opgevolg deur James Muriuki

Persoonlike besonderhede
Gebore Emilio Stanley Mwai Kibaki
(1931-11-15)15 November 1931
Gatuyaini, Brits-Oos-Afrika (nou Kenia)
Sterf 31 April 2022 (op 90)
Nairobi, Kenia
Politieke party Party of National Unity (2007–2013)
Democratic Party (1992–2007)
KANU (1963–1992)
Eggenoot/-note Lucy Muthoni (1961–2016; haar dood)
Kind(ers) 4
Alma mater Universiteit van Oos-Afrika
Makerere-universiteit
Londense Skool vir Ekonomie
Handtekening

Kibaki was voorheen vir tien jaar, van 1978 tot 1988, adjunkpresident van Kenia onder president Daniel arap Moi. Hy het ook ministeriële poste in die Kenyatta- en Moi-regerings beklee, waaronder vir 'n tyd as minister van finansies (1969 tot 1981) onder Kenyatta, asook minister van binnelandse sake (1982 tot 1988) en minister van gesondheid (1988 tot 1991) onder Moi.

Kibaki het van 1992 tot 2002 as 'n opposisielid in die parlement gedien. Hy is in 1992 en 1997 as parlementspresident verkies. Hy was van 1998 tot 2002 die amptelike opposisieleier in die parlement. In die presidentsverkiesing in 2002 is hy verkies tot president van Kenia.

Eksterne skakels

wysig
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy