Belarussies
Oos-Slawiese taal
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Belarusse.
Belarussies (беларуская мова, bielaruskaja mova, [bʲelaˈruskaja ˈmova]), voorheen Wit-Russies genoem, is 'n taal wat tot die Slawiese tale gereken word. Belarussies word benewens in Belarus ook in dele van Oekraïne en Rusland gepraat en in die ooste van Pole.
Belarussies беларуская мова biełaruskaja mova | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [bʲelaˈruskaja ˈmova] | |
Gepraat in: | Belarus Oekraïne Rusland Pole Letland Litaue | |
Gebied: | Oos-Europa | |
Totale sprekers: | 8 miljoen[1] | |
Rang: | 79 | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Slawies Oos-Slawies Suidoos-Slawies Belarussies | |
Skrifstelsel: | Cyrilliese alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Belarus | |
Gereguleer deur: | Instituut van Belarussies | |
Taalbedreigingstatus | ||
EXUitgestorwe taal NE
Nie bedreig nie Dit is 'n kwesbare taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | be
| |
ISO 639-2: | bel
| |
ISO 639-3: | bel
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Belarussies word in die Cyrilliese alfabet en soms ook in die Latynse alfabet, Łacinka in Belarus, geskryf. Laasgenoemde ontwikkel hulle in die 18de eeu onder die invloed van die Rooms-Katolieke Kerk en die Poolse beïnvloeding uit die weste van die land, wat tot die Poolse verdeling deel uitgemaak het van Pole.
Belarussies is 'n Oos-Slawiese taal en vertoon derhalwe die sterkste verwantskap met Oekraïens en Russies. Belarussies het ook 'n sterk Poolse invloed ondergaan.
Verwysings
wysig- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Belarusan" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Junie 2020. Besoek op 28 April 2016.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Belarussies.
Sien Wit-Russies in Wiktionary, die vrye woordeboek. |