Hyundai Mu-enjin

Die Kia Mu-enjin is 'n variant van die 2,7 Liter Hyundai Delta-enjin, met die hoofverskil die byvoeging van deurlopende veranderlike klepreëling (CVVT of continuous variable valve timing).

Die Mu-enjin lewer 185-194 pk @ 6 000 opm en 'n wringkrag van 182 lb-vt @ 4 000 tot 4 500 opm. Die Mu-enjin is 'n 60-grade sessilinder en beskik oor 'n volle aluminiumblok en -koppe. Dit is 'n DBNA met 4 kleppe per silinder en multipoortbrandstofinspuiting.

Aanwendings

wysig
  • 2007-2010 Kia Optima
  • 2007-2010 Kia Rondo
  • 2006-2011 Hyundai Azera
  • 2007-2009 Hyundai Santa Fe

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig


pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy