Gaan na inhoud

Rooivrugwitstinkhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Celtis mildbraedii)

Rooivrugwitstinkhout
Blare en vrugte van die Celtis mildbraedii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. mildbraedii
Binomiale naam
Celtis mildbraedii
Engl., (1909)
Sinonieme
  • Celtis bequaertii De Wild.
  • Celtis compressa A.Chev.
  • Celtis dubia De Wild.
  • Celtis franksiae N.E.Br.
  • Celtis usambarensis Engl.

Die rooivrugwitstinkhout (Celtis mildbraedii) is 'n seldsame, immergroen boom in Suid-Afrika maar is meer volop verder noord. Dit groei in kuswoude en die blare is buigbaar, donkergroen en geneig om neerhangend te wees. Die boom se FSA-nommer is 41.[1]

Die boom is inheems in Angola, Benin, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda en Zimbabwe.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy