Gaan na inhoud

Eponiem

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

'n Eponiem is die naam van 'n persoon, eg of fiktief, wat gebruik word om 'n bepaalde objek of aktiwiteit mee aan te dui. Met ander woorde, 'n eienaam wat as 'n soortnaam gebruik word.

'n Omgekeerde eponiem ontstaan as 'n fiktiewe legendariese karakter geskep word om 'n term te verduidelik.

Voorbeelde

[wysig | wysig bron]
  • Bell-verlamming – vernoem na Dr Charles Bell.
  • Bobbie (polisieman) – vernoem na Sir Robert "Bobby" Peel wat die eerste polisiemag in 1830 in Londen gestig het.
  • Creutzfeldt-Jakob-siekte (oordraagbare spongivorme enkefalopatie) – vernoem na Dr Hans-Gerhard Creutzfeldt.
  • Huntington se siekte – vernoem na Dr George Huntington.
  • Guillotine – vernoem na Joseph Guillotin.
  • Morsekode – vernoem na Samuel Morse.
  • Parkinson-siekte – vernoem na 'n Engelse geneesheer, dr James Parkinson.
  • Rett-sindroom – 'n neurologiese siekte wat meisies aantas; vernoem na die Oostenryker, dr Andreas Rett
  • Tourette-sindroom – vernoem na dr. Georges Gilles de la Tourette
  • Ventertjie (sleepwa) – genoem na die firma Venter Sleepwaens in Naboomspruit.
  • Zeppelin – vernoem na Ferdinand von Zeppelin, uitvinder van die lugskip.

Verder naleeswerk

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy