Gaan na inhoud

Lêer:Frame from hive of honey bee (apis mellifera).jpg

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Oorspronklike lêer (3 264 × 1 836 piksels, lêergrootte: 4,56 MG, MIME-tipe: image/jpeg)

Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word. Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.

Opsomming

Beskrywing
Afrikaans: 'n Raam uit 'n byekorf in Nieu-Seeland wat die algemene konsentriese uitleg aandui waarop dit deur bye benut word. In die middel, waar die bye die beste omgewingstoestande kan handhaaf, is die broeiselle wat bababye bevat. Hierdie selle is bruin en swart. Die bruines is bedekte selle met bye wat op die punt staan ​​om te verskyn. Die swart selle is leeg aangesien die bye onlangs daar te voorskyn gekom het. Die koningin het pas eiers (wit kolletjies) in baie van dié selle gelê om die volgende generasie voort te bring. Die volgende ring na buite is met stuifmeel gevul. Dit is van verskillende kleure, maar in hierdie geval oorwegend oranje. Hierdie selle is onbedek wat hul seshoekstruktuur uitlig. Na buite volg dan die heuningstoorarea, en dit word beste aan die regterkant van die prent gesien. Sommige van hierdie selle is nog oop, en die glinster van heuning is opvallend. Sommige bye het hul koppe in hierdie selle en suig heuning op, minstens ten dele 'n paniekreaksie op die rook en oopmaak van die korf. Sommige heuningselle kry 'n deksel van was, en hierdie selle toon 'n kenmerkende variasie in oppervlaktekstuur. Namate die bygetalle toeneem, herverdeel hulle die selle vir verskillende aanwendings. Op die agtergrond is die swart plastieksubstraat, waarop 'n seshoekige beginpatroon afgedruk is.
English: A frame from a beehive in New Zealand, showing the common radial layout which the bees employ in using the frame. In the center, where the bees can best maintain environmental conditions, are the brood cells containing baby bees. These cells are brown and black. The brown ones are capped cells with bees just about to emerge. The black cells are empty since the bees have recently emerged. The queen has just laid eggs (white dots) in many of these cells, to raise the next generation. The next ring outward is pollen. This is of various colours, typically orange in this case. These cells are not capped, so their hexagon structure is visible. Outside of that again is the honey storage area. This is most easily seen on the right side of the image. Some of these cells are still open, and the glistening of the honey is evident. Some bees have their heads down in the cells loading up on honey (this is at least partly a panic reaction to the smoke and opening of the hive). Some honey cells are closed over with wax (capped), and these cells have a characteristic variability of surface texture. As the bees grow in numbers they reallocate the cells to different uses. In the background is the plastic substrate, which is preformed with hexagons as a starting pattern.
Datum
Bron Eie werk
Outeur John Pons

Lisensiëring

Ek, die outeursreghouer van hierdie werk, publiseer dit onder die volgende lisensie:
w:af:Creative Commons
naamsvermelding insgelyks
This file is licensed under the Creative Commons Attribution-Share Alike 4.0 International license.
U is vry:
  • om te deel – die werk kopieer, versprei en deurgee
  • om te hermeng – om die werk aan te pas
Onder die volgende voorwaardes:
  • naamsvermelding – U moet die nodige krediet gee, 'n skakel na die lisensie verskaf en aandui of daar veranderinge aangebring is. U mag dit op enige redelike manier doen, maar nie op enige manier wat daarop dui dat die lisensiegewer u of u gebruik onderskryf nie.
  • insgelyks – As u die materiaal hermix, transformeer of voortbou, moet u u bydraes versprei onder die dieselfde of versoenbare lisensie as die oorspronklike.

Captions

'n Raam uit 'n byekorf in Nieu-Seeland

Items portrayed in this file

uitbeelding

media type Engels

image/jpeg

data size Engels

4 784 528 greep

height Engels

1 836 pieksel

width Engels

3 264 pieksel

checksum Engels

17fcfd7f58c087bbc1b447665cc16ec1ebaaafe2

0,00226757369614512 sekonde

f-number Engels

2,4

ISO speed Engels

40

focal length Engels

3,4 millimeter

Lêergeskiedenis

Klik op die datum/tyd om te sien hoe die lêer destyds gelyk het.

Datum/TydDuimnaelDimensiesGebruikerOpmerking
huidig10:09, 21 Desember 2015Duimnaelskets vir weergawe vanaf 10:09, 21 Desember 20153 264 × 1 836 (4,56 MG)John PonsUser created page with UploadWizard

Die volgende bladsy gebruik dié lêer:

Globale lêergebruik

Die volgende ander wiki's gebruik hierdie lêer:

Metadata

pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy