Gaan na inhoud

Mikstertmeeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Xema sabini)

Mikstertmeeu
In Ysland.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Xema

Leach, 1819
Spesie:
X. sabini
Binomiale naam
Xema sabini
(Sabine, 1819)

Die Mikstertmeeu (Xema sabini) is 'n algemene somertrekvoël na kuswaters, insluitend groot beskutte baaie. Hulle is seldsaam op land. Die streekbevolking is 5 000 - 10 000 voëls. Die voël word 27 – 32 cm lank, 160 - 180 g groot met 'n vlerkspan van 85 – 90 cm. In Engels staan die voël bekend as die Sabine's gull.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Xema sabini". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy