Geography P1 May-June 2019 Memo Afr
Geography P1 May-June 2019 Memo Afr
NASIONALE SENIORSERTIFIKAATEKSAMEN
GEOGRAFIE V1
2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 225
Marking Guidelines
The following marking guidelines have been developed to standardise marking in all
provinces.
Marking
• ALL selected questions MUST be marked, irrespective of whether it is correct or
incorrect
• Candidates are expected to make a choice of THREE questions to answer. If all
questions are answered, ONLY the first three questions are marked.
• A clear, neat tick must be used:
o If ONE mark is allocated, ONE tick must be used:
o If TWO marks are allocated, TWO ticks must be used:
o The tick must be placed at the FACT that a mark is being allocated for
o Ticks must be kept SMALL, as various layers of moderation may take place
• Incorrect answers must be marked with a clear, neat cross:
o Use MORE than one cross across a paragraph/discussion style questions to
indicate that all facts have been considered
o Do NOT draw a line through an incorrect answer
o Do NOT underline the incorrect facts
• Where the maximum marks have been allocated in the first few sentences of a
paragraph, place an M over the remainder of the text to indicate the maximum
marks have been achieved
For the following action words, ONE word answers are acceptable: give, list, name,
state, identify
For the following action words, a FULL sentence must be written: describe, explain,
evaluate, analyse, suggest, differentiate, distinguish, define, discuss, why, how
The following action words need to be read within its context to determine whether a ONE
word answer or FULL sentence is required: provide, what, tabulate
Totalling and transferring of marks
• Each sub-question must be totalled
o Each question has six sub-sections, therefore six sub-totals per question required
o Sub-section totals to be written in right hand margin at the end of the sub-section
and underlined
o Sub-total must be written legibly
o Leave room to write in moderated marks on different levels
• Total sub-totals and transfer total to top left hand margin next to question number
• Transfer total to cover of answer book
Moderation
Marking on each level of moderation is done in the same way as the initial marking. All
guidelines for marking must be adhered to.
If a mark for a sub-question is changed after moderation, the moderator must strike
through the markerˈs mark and write down the new mark. 12 16
The total for the question must be re-calculated, and similarly be struck off and the new
total to be written down.
QUESTION 1
1.3.1 Katabatic
1.3.2 1 occurs during the day while 2 occurs at night
Air flows downslope
VRAAG 1
1.3.5 Die Suid-Indiese Hoog (B) is in die pad van middelbreedte-sikloon (2)
Antisikloon (B) neem dus 'n blokkeerposisie in/verhoed MBS om ooswaarts
te beweeg (2)
Middelbreedte-sikloon word gedwing om in 'n suidwestelike rigting te
beweeg (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
1.3.6 Die haal (afstand) van die wind vanaf B het 'n korter afstand om te
beweeg/B is nader aan die kus in die winter (2)
Die gevolg is minder vog wat oor die land ingevoer word (2)
Toename in dalende lug lei tot minder kondensasie (2)
Daar sal minder reënval wees as gevolg van hierdie toestande (2) [HIERDIE
PUNTE KAN SLEGS TOEGEKEN WORD OP VOORWAARDE DAT
VERWYSING NA BOEGENOEMDE VERDUIDELIKINGS GEMAAK WORD]
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.4.3 Wind B is koue lug wat swaar is en op die valleibodem dreineer (2)
Hierdie koue lug konvergeer op die valleivloer en verplaas die warm lug in
die vallei en forseer dit opwaarts (2)
Hierdie warm lug veroorsaak 'n styging in temperatuur met hoogte wat 'n
inversie is (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.4.4 STRALINGSMIS
Beïnvloed sigbaarheid vir motoriste en ander aktiwiteite (2)
Verkeer is stadiger en mense is laat vir werk/hoër brandstofkostes (2)
Risiko van ongelukke neem toe (2)
Voortdurende vogtigheid maak/skep ongemaklike toestand vir die mense (2)
Kombineer met besoedelde stowwe om rookmis te vorm wat
gesondheidskwessies veroorsaak (2)
EN/OF
RYP
Boere kan slegs rypbestande gewasse op die valleibodem plant (2)
Moeilik om op die valleibodem te leef want die temperatuur is laag (2)
Dit is duurder want dit sal kunsmatige verwarming vereis (2)
Mense word siek as gevolg van koue toestande (2)
Afname in inkomste omdat boerdery-aktiwitwieite afneem (2)
[ENIGE VIER. AANVAAR INDIEN KANDIDATE SLEGS NA EEN ASPEK
VERWYS. INDIEN KANDIDATE NA BEIDE VERWYS IS DIT
AANVAARBAAR] (4 x 2) (8)
1.5 1.5.1 Dit verwys na die manier waarop strome in 'n dreineerbekken gerangskik is/
Die beskrywing van die patroon van die rivierstelsels/strome in 'n
dreineerbekken/Oppervlakpatroon wat deur 'n rivier en sy sytakke gevorm
word (1)
[KONSEP] (1 x 1) (1)
1.5.2 Dit lyk soos die takke van 'n boom (2) (1 x 2) (2)
1.5.3 Dendrities: Sytakke sluit aan teen skerp hoeke (2) Verskil moet
Tralie: Sytakke sluit by hoofstroom aan teen 90°-hoek (2) gekwalifiseer word
1.5.4 Dendrities
Die onderliggende rotsstruktuur is massief/eenvormig/ewe veel weerstand
teen erosie (2)
Tralie
Uiteenlopende weerstand teen erosie/geplooide rotsstruktuur/afwisselende
lae van harde en sagte rots/hellende rotsstrata (2) (2 x 2) (4)
1.5.5 In die dendritiese patroon word water wyd versprei in die dreineerbekken en
water is toeganklik (2)
Langer sytakke en water is dus meer toeganklik (2)
Kom voor oor plat/gelyk hellings (middel-/benedeloop) dus meer geskik vir
boerdery (2)
Groter vloedvlaktes met toegang tot vrugbare grond (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.6.4 Steiler hellings maak dit ongeskik vir menslike bewoning (2)
Dieper klowe maak boerderyaktiwiteite onmoontlik (2)
Bou-infrastruktuur sal duurder wees (2)
Meer gespesialiseerde boerderymasjinerie sal benodig word (2)
Water vir menslike gebruik sal nie maklik toeganklik wees nie (2)
Nou vloedvlaktes sal vrugbare landbougrond verminder (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.6.5 'n Knakpunt sal tussen die ou en nuwe punt van erosie sal ontstaan (2)
Watervalle ontwikkel by die knakpunt waar daar 'n skerp verandering in
gradiënt is (2)
Vertikale (aanvaar afwaartse) erosie lei tot (gepaarde) terrasse (2)
Valleie in valleie ontwikkel as gevolg van 'n nuwe valleibodem (2)
Meanders erodeer baie diep om ingesnyde/ingesinkte meanders te vorm (2)
Vloedvlaktes is vernou (2)
[AANVAAR OOK DIE VOLGENDE]
Hoër vloeisnelheid mag van die vlegstrome verwyder (2)
Hoër vloeisnelheid mag deur die oewerwalle breek (2)
Hoër vloeisnelheid mag van die bestaande deltas wegspoel (2)
Hoër vloeisnelheid mag tot meer hoefystermere lei (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
[75]
VRAAG 2
2.1.2 A (1)
2.1.5 B (1)
2.1.6 A (1)
2.1.7 B (1)
2.3.5 Die voorpunt van die koue front haal die warm front by die toppunt in (2)
Koue lug ondersny die warm lug en dit word verplaas en opgelig (2)
Koue en warm front smelt saam,versmelt (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
2.3.6 Weer sal stabiel wees met wolklose en sonnige toestande (2)
Geen reën nie wat dit geskik maak vir buitemuurse aktiwiteite (2)
Gematigde temperature wat dit aangenaam maak vir buitelug-aktiwiteite (2)
Matige tot ligte winde maak buitemuurse aktiwiteite moontlik (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
(b) Tekort aan vogtigheid omdat lug vanaf die land na die see waai (2)
Lug daal daarom geen kondensasie nie (2)
[ENIGEEEN] (1 x 2) (2)
(c) NEGATIEF
Warm, droë lug verhoog oppervlakwaterverdamping (2)
Warm winde droog die plantegroei uit (2)
Droë plantegroei kan tot veldbrande lei/veldbrande aanhelp (2)
Die windvlae kan uitsprei en die veldbrand versprei (2)
Veldbrande vernietig ekosisteme/habitatte (2)
Biodiversiteit word verminder/verlaag (2)
Voedselkettings word onderbreek (2)
Vernietiging van plantegroei kan tot oop grond en gronderosie lei (2)
Gronderosie sal grondvrugbaarheid verminder/verlaag (2)
POSITIEF
Verhoog die temperatuur van die kusgebiede in die winter (2)
Veldbrande moedig hergroei en regenerasie van natuurlike plantegroei
aan (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
2.5 2.5.1 Permanente riviere vloei regdeur die jaar (1) en episodiese riviere vloei slegs
vir 'n paar uur na swaar reënval of donderstorms (1)
[KONSEP] (2 x 1) (2)
2.5.4 Meer afloopwater/oppervlakvloei lei daartoe dat meer water die stroom
bereik (2)
Watervlak in stroom sal styg (2)
Groter moontlikheid dat vloede sal voorkom (2)
Minder infiltrasie sal veroorsaak dat die watertafel in die droë seisoen sal
daal (2)
Verhoogde/Meer erosie sal die stroomvrag verhoog/vermeerder (2)
Verhoogde neerslag sal die stroom valkker maak (2)
Destabilisering van die oewerwalle (2)
Ontwrigting van die akwatiese ekosisteme/voedselwebbe/voedselkettings (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
2.6 2.6.1 Gebruik rivierbronne op 'n volhoubare wyse sodat dit steeds in die toekoms
beskikbaar sal wees (1)
[KONSEP] (1 x 1) (1)
VRAAG 3
3.1.2 A (1)
3.1.3 A (1)
3.1.4 B (1)
3.1.5 A (1)
3.1.6 B (1)
3.1.7 B (1)
3.1.8 B (1) (8 x 1) (8)
3.3.4 Verhoog die getal dokters wat deur openbare hospitale en klinieke in diens
geneem word (2)
Bou meer hospitale en klinieke om dienste aan groter deel van bevolking te
bied (2)
Behoorlike instandhouding van hospitaalinfrastruktuur (2)
Genoegsame voorsiening van toerusting/voorraad (2)
Maak gesondheidsorg meer bekostigbaar (2)
Reguleer die pryse van alle mediese dienste en medisyne (2)
Verleng werksure van plaaslike klinieke om groter toeganklikheid tot
behandeling te verkry (2)
Reguleer die pryse van mediese skemas (2)
Stel 'n bekostigbare nasionale gesondheidversekering bekend (2)
Verbeter salarisse van gesondheidsorgwerkers (2)
Verbeter die kwalifikasies van gesondheidsorgwerkers in openbare
hospitale (2)
Gereelde monitering van gesondheidsdienswerkers deur senior bestuur (2)
Verhoog die getal gesondheidsorgwerkers in die openbare sektor (2)
Gee aansporingsmaatreëls om diensverskaffing in openbare hospitale aan te
moedig (2)
Verskaf openbare en privaat venootskappe (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
3.5.4 Baai laat toe vir die ontwikkeling van 'n natuurlike hawe (2)
Beskikbare onbesette/onbeboude grond vir die uitbreiding van nywerhede (2)
Plat grond maak konstruksie goedkoper en makliker (2)
Plat frond maak die konstruksie van infrastruktuur makliker en vergemaklik
toeganklikheid (2)
Klimaat is geskik vir produktiwiteit (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
3.6 3.6.1 Stel 'n land in staat om goedere en dienste met ander lande te verruil (1)
(1 x 1) (1)
3.6.3 Dit bevorder buitelandse belegging en groter toegang tot regeringsfondse (2)
Dit skep werkgeleenthede wat lewenstandaard dus verhoog (2)
Dit verbeter die vaardighede van mense verdien dan beter salarisse (2)
Koopkrag verhoog a.g.v. hoër inkomste (2)
Goedere kan teen laer pryse gekoop word wat dus uitgawes verminder (2)
Dit moedig die ontwikkeling van meer sekondêre nywerhede aan wat 'n
vermenigvuldigereffek het (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
3.6.4 Suid-Afrika is aan die suidelike punt van Afrika geleë en die groot
handelsvennote is in die Noordelike Halfronde geleë (2)
As gevolg van die afstand neem dit langer om goedere af te lewer (2)
Hoër vervoerkoste verhoog die pryse van uitvoerprodukte (2)
Die langer reisafstand het die gevolg dat goedere nie maklik bekombaar is
nie (2)
Die langer reisafstand beïnvloed die gehalte van bederfbare goedere (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Hoë orde sentrale plek (1)
4.3 4.3.1 Landelike ontvolking is die afnemende aantal mense in landelike gebiede (1)
[KONSEP] (1 x 1) (1)
4.3.2 ʹNou is daar vyf plase waarvan vier slegs een bewoner het.ʹ (1)
ʹDie kerke verdwyn …ʹ (1)
ʹ… skole konsolideerʹ (1)
ʹ… gemeenskappe verloor hulle identiteitʹ (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
4.4 4.4.1 Wanneer mense grond beset waarop geen dienste aangebied word nie en
bou met 'n verskeidenheid materiaal wat beskikbaar is (Leerders kan na
onwettige grond verwys) (1)
[KONSEP] (1 x 1) (1)
4.4.3 Die informele nedersetting het 'n hoër digtheid van geboue (1)
Die informele nedersetting het geen behoorlike paaie nie (1)
Huise is kleiner (1)
Erwe is kleiner (1)
Hoër digtheid/oorbevolking (1)
Meer plantegroei in B as in A (1)
B vertoon beplanning en A is onbeplan (1)
[ENIGE TWEE. AANVAAR OOK DIE TEENOORGESTELDE
PERSPEKTIEF] (2 x 1) (2)
4.6.2 ꞌ Die vervaardigingsektor is op uitvoer ingestel, (1) met amper 'n derde van
Suid-Afrika se uitvoergoedere wat in KwaZulu-Natal vervaardig wordꞌ (1)
PUNTE VIR DIE EERSTE OF DIE TWEEDE GEDEELTE VAN DIE
AANHALING] (1 x 1) (1)
TOTAAL: 225
Kopiereg voorbehou