Commiphora gariepensis
Voorkoms
Gariepkanniedood | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Burseraceae |
Genus: | Commiphora |
Spesie: | C. gariepensis
|
Binomiale naam | |
Commiphora gariepensis Swanepoel, 2006
|
Die Gariepkanniedood (Commiphora gariepensis) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Burseraceae behoort. Die plant is inheems aan Namibië en Suid-Afrika waar dit in die Gariepvallei vanaf Goodhouse tot by Kakamas voorkom.
Die boom se FSA-nommer is 275.3.[1]