gebou
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
gebou | geboue |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
geboutjie | geboutjies |
- ge•bou
- 'n Mensgemaakte struktuur wat bedoel is vir skuiling of om 'n spesifieke aktiwiteit te ondersteun.
- Geboue word gewoonlik deur 'n argitek ontwerp en deur 'n konstruksiespan van bouers opgerig.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | bou |
Verlede Tyd | ek | het gebou |
- Verlede tyd van bou.
- Toe ons die plek gebou het, het ons regte stene gebruik.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gebou.