Content-Length: 56726 | pFad | http://af.wiktionary.org/wiki/intensiewe_vorm

intensiewe vorm - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

intensiewe vorm

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  intensiewe vorm     intensiewe vorme  
'n Vorm van 'n byvoeglike naamwoord wat aandui dat die eienskap wat deur die b.nw. aangedui word, baie intens is.
Die woord "glashelder" is 'n intensiewe vorm van die byvoeglike naamwoord "helder".

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: intensive word form(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor intensiewe vorm.








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: http://af.wiktionary.org/wiki/intensiewe_vorm

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy