Content-Length: 157614 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/1992_Suid-Afrikaanse_Grand_Prix

1992 Suid-Afrikaanse Grand Prix - Wikipedia Gaan na inhoud

1992 Suid-Afrikaanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  1992 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 1 van 16 in die 1992 Formule Een-seisoen

Datum 1 Maart 1992
Amptelike naam Yellow Pages Suid-Afrikaanse Grand Prix[1]
Plek Kyalami, Midrand
Transvaal, Suid-Afrika
Baan Permanente renfasiliteit
4.261 km (2.648 mi)
Afstand 72 rondtes, 306.792 km (190.632 mi)
WeerWarm, droog
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Williams-Renault
Tyd 1:15.486
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Williams-Renault
Tyd 1:17.578 op rondte 70
Podiumplekke
Eerste Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Williams-Renault
Tweede Vlag van Italië Riccardo Patrese Williams-Renault
Derde Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda

Die 1992 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 1 Maart 1992 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand, Suid-Afrika gehou. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nigel Mansell in sy Williams-Renault gewen.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd R. Punte
1 5 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Williams-Renault 72 1:36:45.320 1 10
2 6 Vlag van Italië Riccardo Patrese Williams-Renault 72 +24.360 4 6
3 1 Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda 72 +34.675 2 4
4 19 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Benetton-Ford 72 +47.863 6 3
5 2 Vlag van Oostenryk Gerhard Berger McLaren-Honda 72 +1:13.634 3 2
6 12 Vlag van Verenigde Koninkryk Johnny Herbert Lotus-Ford 71 +1 rondte 11 1
7 26 Vlag van Frankryk Érik Comas Ligier-Renault 71 +1 rondte 13
8 10 Vlag van Japan Aguri Suzuki Footwork-Mugen-Honda 70 +2 rondtes 16
9 11 Vlag van Finland Mika Häkkinen Lotus-Ford 70 +2 rondtes 21
10 9 Vlag van Italië Michele Alboreto Footwork-Mugen-Honda 70 +2 rondtes 17
11 33 Vlag van Brasilië Maurício Gugelmin Jordan-Yamaha 70 +2 rondtes 23
12 30 Vlag van Japan Ukyo Katayama Larrousse-Lamborghini 68 +4 rondtes 18
13 7 Vlag van België Eric van de Poele Brabham-Judd 68 +4 rondtes 26
DNF 3 Vlag van Frankryk Olivier Grouillard Tyrrell-Ilmor 62 Enjin 12 -
DNF 25 Vlag van België Thierry Boutsen Ligier-Renault 60 Brandstoftoevoer 14 -
DNF 22 Vlag van Italië Pierluigi Martini Dallara-Ferrari 56 Koppelaar 25 -
DNF 24 Vlag van Italië Gianni Morbidelli Minardi-Lamborghini 55 Enjin 19 -
DNF 21 Vlag van Finland JJ Lehto Dallara-Ferrari 44 Ratkas 24 -
DNF 23 Vlag van Brasilië Christian Fittipaldi Minardi-Lamborghini 43 Altenator 20 -
DNF 4 Vlag van Italië Andrea de Cesaris Tyrrell-Ilmor 41 Enjin 10 -
DNF 27 Vlag van Frankryk Jean Alesi Ferrari 40 Enjin 5 -
DNF 28 Vlag van Italië Ivan Capelli Ferrari 28 Enjin 9 -
DNF 15 Vlag van Italië Gabriele Tarquini Fondmetal-Ford 23 Enjin 15 -
DNF 16 Vlag van Oostenryk Karl Wendlinger March-Ilmor 13 Oorverhit 7 -
DNF 29 Vlag van Frankryk Bertrand Gachot Larrousse-Lamborghini 8 Stuurfout 22 -
DNF 20 Vlag van Verenigde Koninkryk Martin Brundle Benetton-Ford 1 Koppelaar 8 -
DNQ 17 Vlag van Frankryk Paul Belmondo March-Ilmor -
DNQ 14 Vlag van Switserland Andrea Chiesa Fondmetal-Ford -
DNQ 32 Vlag van Italië Stefano Modena Jordan-Yamaha -
DNQ 8 Vlag van Italië Giovanna Amati Brabham-Judd -

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Motor Racing Programme Covers: 1992". The Programme Covers Project. Besoek op 26 Oktober 2017.








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/1992_Suid-Afrikaanse_Grand_Prix

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy