Content-Length: 97513 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/28ste_Dinastie_van_Egipte

28ste Dinastie van Egipte - Wikipedia Gaan na inhoud

28ste Dinastie van Egipte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die 28ste Dinastie (ook Dinastie XXVIII geskryf; 404398 v.C.) was ’n koningshuis van Antieke Egipte. Dit word beskou as deel van die Laat Tydperk.

Heerser

[wysig | wysig bron]

Die 28ste Dinastie het net een heerser, Amyrteus, gehad wat afgestam het van die Saïs-konings van die 26ste Dinastie. Hy het ’n opstand teen die Persiese Ryk gelei ná die dood van Darius II. Geen monumente van sy bewind is ontdek nie en min is oor hom bekend.

Farao Bewind
Amyrteus 404-398 v.C


Voorafgegaan deur
27ste Dinastie
28ste Dinastie Opgevolg deur
29ste Dinastie










ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/28ste_Dinastie_van_Egipte

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy