83ste Oscar-toekenningsaand
83ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 27 Februarie 2011 | |
Plek | Kodak-teater, Los Angeles | |
Aanbieder | James Franco Anne Hathaway | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | The King's Speech | |
Meeste pryse | The King's Speech en Inception (4 elk) | |
Meeste benoemings | The King's Speech (12) |
Die 83ste Oscar-toekenningsaand is op 27 Februarie 2011 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2010. James Franco en Anne Hathaway was die aanbieders.
The King's Speech het die meeste benoemings gekry (12) en het vier Oscars gewen: beste prent, regisseur, akteur en oorspronklike draaiboek. Inception het ook vier Oscars gewen – almal in die tegniese kategorieë.[1] The Social Network het drie pryse gewen, en Alice in Wonderland, The Fighter en Toy Story 3 twee elk.
Pryse
[wysig | wysig bron]Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[2]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste animasieprent | Beste buitelandse rolprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Erepryse
[wysig | wysig bron]- Kevin Brownlow
- Jean-Luc Godard
- Eli Wallach
Irving G. Thalberg-gedenkprys
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Oscars 2011: as it happened". Daily Telegraph (in Engels). 28 Februarie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Augustus 2018. Besoek op 28 Februarie 2011.
- ↑ "The 83rd Academy Awards (2011) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 23 November 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste van die Oscars
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia