Content-Length: 112998 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Kleinswartrugmeeu

Kleinswartrugmeeu - Wikipedia Gaan na inhoud

Kleinswartrugmeeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kleinswartrugmeeu
'n Kleinswartrugmeeu
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. fuscus
Binomiale naam
Larus fuscus

Die Kleinswartrugmeeu (Larus fuscus) is 'n seldsame somertrekvoël in Suider-Afrika en word veral van Oktober tot April gesien. Die voël word 52 – 65 cm lank, 600 - 1 150 g groot met 'n vlerkspan van 1.3 - 1.4 m. In Engels staan die voël bekend as die Lesser black-backed Gull.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]
Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Larus fuscus

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Larus fuscus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Kleinswartrugmeeu

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy