Content-Length: 81288 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Lakewood,_New_Jersey

Lakewood, New Jersey - Wikipedia Gaan na inhoud

Lakewood, New Jersey

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Lakewood

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat New Jersey
 County Ocean
 Koördinate 40°5′N 74°12′W / 40.083°N 74.200°W / 40.083; -74.200
 Stigting 1786
 Geïnkorporeer op 23 Maart 1892
 Oppervlakte:  
 - Totaal 64,703 vk km
 Hoogte bo seevlak 15 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 93 592
 - Bevolkingsdigtheid 1 458,6/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Albert Akerman
 Amptelike Webwerf lakewoodnj.gov

Lakewood is 'n dorp in Ocean County in die deelstaat New Jersey en is gestig in 1786. Dit is ongeveer 50 km oos van Trenton, die hoofstad van New Jersey. Die dorp is gestig op die suide-oewer van die Metedeconkrivier. Daar is 'n gesondheidsoord in die middel van die dennewoudgebied. Die Georgian Court Universiteit, 'n Roomse Katoliekeskool vir dogters, asook die Lakewood Vloot Lugmagbasis is ook naby geleë.

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, volume 14, bladsy 273.








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Lakewood,_New_Jersey

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy