Content-Length: 89460 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Sault_Ste._Marie,_Michigan

Sault Ste. Marie, Michigan - Wikipedia Gaan na inhoud

Sault Ste. Marie, Michigan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Sault Ste. Marie

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Michigan
 County Chippewa
 Koördinate 46°30′N 84°21′W / 46.500°N 84.350°W / 46.500; -84.350
 Stigting 1668
 Oppervlakte:  
 - Totaal 52,21 vk km
 Hoogte bo seevlak 188 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 14 194
 - Bevolkingsdigtheid 369,7/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Anthony Bosbous
 Amptelike Webwerf sault-sainte-marie.mi.us

Sault Ste. Marie is hawestad en grenspos in die deelstaat Michigan geleë aan die suidelike oewer van die St. Marysrivier. Aan die oorkant van die rivier is die stad Sault Ste. Marie, Ontario. Die sluise tussen die Bowemeer en Huronmeer is hier geleë in die St. Marysrivier tussen die twee stede.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Alhoewel die Franse reeds hier teenwoordig was in 1618, was Jacques Marquette die eerste persoon wat hier gevestig geraak het in 1668. Die Verenigde State het die gebied in 1820 bekom nadat Generaal Lewis Cass met die plaaslike Indiane onderhandel het.

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 457.








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Sault_Ste._Marie,_Michigan

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy