Content-Length: 79581 | pFad | http://af.wikipedia.org/wiki/Chartreuse-groen

Chartreuse-groen - Wikipedia Gaan na inhoud

Chartreuse-groen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
#7FFF00

Chartreuse-groen is 'n geel-groen kleur wat verwys na die Franse likeur met dieselfde naam. Hierdie kleur word groen chartreuse genoem om dit te onderskei van Chartreuse-geel.

Die kleurnaam chartreuse-groen is die eerste keer in 1892 gebruik. Die kleur word verkry deur geel (100 dele) en siaan (50 dele) te meng.

Kleurkoördinate

[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word chartreuse-groen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #7FFF00
RGB-kleurmodel (127, 255, 0)
CMYK (50, 0, 100, 0)
HSV (90°, 100%, 100%)

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]


Hierdie artikel is uit die Italiaanse wiki-artikel Chartreuse (colore) vertaal








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: http://af.wikipedia.org/wiki/Chartreuse-groen

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy