Benin-stad is die hoofstad en grootste stad van die staat Edo, Nigerië. Dit is die vierde grootste stad in Nigerië volgens die 2006-sensus, na Lagos, Kano en Ibadan.[1] Dit is ongeveer 40 kilometer noord van die Beninrivier en 320 kilometer per pad oos van Lagos geleë. Benin-stad is die middelpunt van Nigerië se rubberbedryf, en olieproduksie is ook 'n beduidende bedryf.[2]

Benin-stad

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Nigerië Nigerië
 Provinsie Edo
 Koördinate 06°19′59″N 05°37′59″O / 6.33306°N 5.63306°O / 6.33306; 5.63306
 Gestig op 4de eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 80 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 1 147 188
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC +1
 Burgemeester
Benin-stad 1686
'n Uitsig oor Benin-stad

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. "Benin City | History & Facts". Encyclopedia Britannica (in Engels). Besoek op 31 Mei 2020.
  2. "International Rubber Study Group - Nigeria". www.rubberstudy.com. Besoek op 31 Mei 2020.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy