Gaan na inhoud

46 v.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
46 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 51 v.C. | 50 v.C. | 49 v.C. | 48 v.C. | 47 v.C. | ◄ 46 v.C. ► | 45 v.C. | 44 v.C. | 43 v.C. | 42 v.C. | 41 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Juba I
Astronomiese kalender -45
Ab urbe condita 708
Chinese kalender 2651 – 2652

辛戌 – 壬亥

Hebreeuse kalender 3715 – 3716
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 10 – 11

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • M. Aemilius Lepidus en G. Julius Caesar word konsul. Caesar vir die 3de keer.[1]
  • 6 April – Slag van Thapsus. Caesar se leër verslaan die res van Pompeius s'n en hulle bondgenoot Juba I.[1]Caesar se mans dood 10 000 mans wat probeer hulle oor te gee.[2]
  • Caesar dood Lucius Afranius, wat vroeër konsul was en Sulla se seun Faustus.[2]
  • M. Porcius Cato, 'n teenstander van Caesar, pleeg selfmoord in Utica.[1]
  • 20 September – 1 Oktober: Caesar hou vier tromftogte vir sy oorwinnings in Gallië, Egipte, Pontus en Africa.[1]
  • Julius Caesar hervorm die kalender. Die huidige jaar word verleng tot 445 dae.[3]

Sterftes

[wysig | wysig bron]
  • M. Porcius Cato (*95 v.C.)
  • Juba
  • Vercingetorix, leier van die Galliese Arverni [1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 All Things Julius Caesar: An Encyclopedia of Caesar's World and Legacy, Michael Lovano, ABC-CLIO, 2014, ISBN 1-4408-0421-4, ISBN 978-1-4408-0421-2
  2. 2,0 2,1 Sulla: A Dictator Reconsidered Lynda Telford Pen and Sword, 2014, ISBN 1-4738-3450-3, ISBN 978-1-4738-3450-7
  3. The Handy Geography Answer Book Paul A Tucci, Mathew Todd Rosenberg, Visible Ink Press, 2009, ISBN 1-57859-273-9, ISBN 978-1-57859-273-9
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy