Gaan na inhoud

Afkappingsteken

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die afkappingsteken of apostroof ( ' ) is 'n leesteken wat gebruik word in sekere woorde se meervoude.

Dit word voor die s gebruik wanneer die enkelvoud eindig op 'n i, o, u of beklemtoonde a. Die volgende is voorbeelde:

Meervoude waar die afkappingsteken gebruik word:

  • karba's (klem is op die "a")
  • sari's (Indiese uitrusting)
  • foto's; disko's (eintlik "diskoteke")
  • balju's; senu's

Meervoude waar afkappingsteken nie gebruik word nie:

  • oumas, paddas, malvas (klem is nie op die "a" nie)
  • leeus ("leeu" eindig nie met 'n "u" nie, maar 'n "eeu")
  • relês (die laaste letter is 'n "e")

Kyk ook

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy