Anne Dudek
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anne Dudek | |
Geboortenaam | Anne Louise Dudek |
---|---|
Geboorte | 22 Maart 1975 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anne Dudek (gebore 22 Maart 1975) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Human Stain (2003) en White Chicks (2004), en in die televisiereekse House (2004) en Mad Men (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: The Human Stain
- 2004: White Chicks
- 2006: 10 Items or Less
- 2006: And Then It Breaks
- 2013: Shadow People
- 2016: Middle Man
- 2017: House by the Lake
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2002: The Book Group
- 2004: House
- 2007: Mad Men
- 2010: Covert Affairs
- 2014: Those Who Kill
- 2016: Corporate
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Educating Lewis
- 2013: Santa Switch
- 2014: Goodbye How I Met Your Mother
Video's
[wysig | wysig bron]- 1997: The Iphigenia Cycle
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Anne Dudek in die Internet-rolprentdatabasis
- Anne Dudek op Twitter
- Anne Dudek op Instagram