Arleen Whelan
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Arleen Whelan | |
Geboorte | 1 September 1914 |
---|---|
Sterfte | 7 April 1993 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Arleen Whelan (1 September 1914 – 7 April 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Kidnapped (1938), Charley's Aunt (1941), That Wonderful Urge (1948), en Dear Wife (1949).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1938: Kidnapped
- 1938: Gateway
- 1938: Thanks for Everything
- 1939: Boy Friend
- 1939: Sabotage
- 1939: Young Mr. Lincoln
- 1940: Charter Pilot
- 1940: Young People
- 1941: Charley's Aunt
- 1942: Castle in the Desert
- 1942: Sundown Jim
- 1947: The Senator Was Indiscreet
- 1947: Suddenly It's Spring
- 1948: That Wonderful Urge
- 1949: Dear Wife
- 1951: Passage West
- 1952: Flaming Feather
- 1953: San Antone
- 1953: The Sun Shines Bright
- 1956: The Women of Pitcairn Island
- 1957: The Badge of Marshal Brennan
- 1957: Raiders of Old California