Bergkwikkie
Voorkoms
Bergkwikkie | |
---|---|
Te Lekgalameetse-natuurreservaat | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. clara
|
Binomiale naam | |
Motacilla clara Sharpe, 1908
|
Die bergkwikkie (Motacilla clara) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in heuwelagtige, beboste wêreld en verkies strome met rotse wat uitsteek, snelstrome en klein watervalle. Die voël is 20 cm groot en weeg 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die mountain wagtail.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Motacilla clara". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)