Gaan na inhoud

Bespreking:Eid-oel-Fiter

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Labarang

[wysig bron]

Labarang, noun

Especially in the Western Cape: Eid. Note: There in fact are two ‘Labarangs’ during the Islamic year: ‘Labarang Ramadan’ (Eid-ul-Fitr), and ‘Labarang Hadjie’ (Eid-ul-Adha).

https://dsae.co.za/entry/labarang/e04199

Dien die naam vermeld te word as 'n historiese naam vir die fees wat Afrikaanssprekende Moslems (Kaapse Maleiers) gebruik het? --Espíritu de la noche (kontak) 14:21, 5 Junie 2019 (UTC)[antwoord]

Salam, myns insiens kan ons hierdie benamings in beide Eid-oel-Adha en Eid-oel-Fiter noem. Die term Labarang verwys waarskynlik na die twee belangrikste feeste in die Islamitiese kalender, wat algemene erkenning van al die Moslems wêreldwyd geniet. Ook Google weet, waarna die term Labarang verwys. Groete. --  SpesBona 21:10, 5 Junie 2019 (UTC)[antwoord]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy