Gaan na inhoud

Birmaans

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Birmaans
မြန်မာစာ / မြန်မာစကား
Gepraat in: Vlag van Mianmar Mianmar
Vlag van Bangladesj Bangladesj 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 32 miljoen (moedertaal)
10 miljoen (tweede taal)[1]
Taalfamilie: Sino-Tibettaans
 Tibeto-Birmaans
  Lolo-Birmaans
   Birmaans 
Skrifstelsel: Birmaanse skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Mianmar Mianmar
Gereguleer deur: Mianmar-taalkommissie
Taalkodes
ISO 639-1: my
ISO 639-2: mya
ISO 639-3: mya 
Verspreiding van Birmaans

Birmaans (မြန်မာစာ, mranma ca vir die geskrewe taal, en , mranma ca.ka: vir die gesproke taal) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 32 miljoen mense in Mianmar en Bangladesj gepraat word. Dit is die amptelike taal van Mianmar en die derde belangrikste inheemse taal van Indo-ChinaViëtnamees en Thai. Birmaans word in die Birmaanse skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Burmese" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2020. Besoek op 7 Oktober 2015.
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Birmaans
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy