Gaan na inhoud

Botnet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Stacheldraht-botnetdiagram toon 'n verspreide ontkenning-van-diens-aanval. Let daarop dat dit ook 'n voorbeeld van die kliënt-bediener-model van 'n botnet is.

'n Botnet is 'n aantal rekenaars wat aan die Internet gekoppel is en met ander soortgelyke rekenaars kommunikeer om hulle optrede deur bevel en beheer (B&B) te koördineer. Botnets word dikwels gebruik om gemorspos of plapos te versprei, of om kuberaanvalle te loods. Die woord botnet is 'n versmelting van die woorde robot en netwerk en word gewoonlik gebruik met 'n negatiewe of kwaadwillige konnotasie.

pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy