Gaan na inhoud

Changchun

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
长春市 (Chángchūn Shì)
Changchun

Die laboratorium van die Universiteit van Jilin
Ligging in die Volksrepubliek China
Ligging van Changchun

Basiese Inligting
Oorsprong van die naam: 长春 Changchun
"Lang Lente"
Afkorting:
Oppervlakte: 3 616 km²
Bevolking (2010): 3 581 000 Munisipaliteit
Digtheid (2010): 990,3/km² Munisipaliteit
BIP (2010):
 - per kapita
CNY 208,9 billion
CNY 28 131
Hoogte bo seespieël: 222 m
Poskode: 130000
Areakode: +0431
Nommerplaat-identifikasie : 吉A
Tydsone : UTC+8
Webwerf : www.changchun.gov.cn
Regering
Administratiewe tipe: Sub-provinsiale stad
KPC Changchun
Partysekretaris:
Zhu Yejing (祝業精)
Burgemeester: Zhu Yejing (祝業精)

Changchun (Chinees: 长春市 Chángchūn Shì) is 'n stad in die Volksrepubliek China met 'n bevolking van 3 581 000 inwoners en 'n oppervlakte van 3 616 km². Changchun is 'n sub-provinsiale stad in Noord-China en is die hoofstad en grootste stad van die provinsie Jilin. Die stad is bekend as hoofstad van die voormalige Japannese vasalstaat Mantsjoekwo onder Puyi.

pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy