Gaan na inhoud

Chanto-Mansië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Chanto-Mansië
Ханты-Мансийский автономный округ — Югра
Die ligging van Chanto-Mansië in Rusland.
Die ligging van Chanto-Mansië in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Oeral
Ekonomiese streek Wes-Siberiese
Stigting 10 Desember 1930
Regering
Hoofstad Chanti-Mansiisk
Leier Natalja Komarowa[1]
Amp Goewerneur
Wetgewer Doema
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 1 532 243
Volgorde 29ste
Digtheid 2,87/km2
Stedelik 91,5%
Plattelands 8,5%
Statistiek
Oppervlakte 534 800 km2
Volgorde 9de
Tydsone UTC+06:00
Registrasienommer 86
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.admhmao.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Chanto-Mansië (Russies: Ха́нты-Манси́йский автоно́мный о́круг — Югра́, Chanti-Mansiiski aftonomni okroeg-Joegra), ook bekend as Joegra, is ’n outonome okroeg (’n deelgebied) van Rusland. Die hoofstad is Chanti-Mansiisk.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia-artikel
  1. Amptelike webtuiste van Chanto-Mansië. Natalja Komarowa Geargiveer 21 Maart 2011 op Wayback Machine (ru)
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy