Gaan na inhoud

Elisha Cuthbert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Elisha Cuthbert
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Elisha in 2009

Geboorte 30 November 1982 (1982-11-30) (41 jaar oud)
Alberta, Calgary (Kanada)
Nasionaliteit Kanada
Lewensmaat Dion Phaneuf (2013-)
Beroep(e) Akteur, model
Rolprente House Of Wax, The Girl Next Door, 24 (TV-reeks)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elisha Ann Cuthbert (gebore 30 November 1982) is 'n Kanadese aktrise en model. Sy is internasionaal bekend vir haar rolle as Kim Bauer in die reeks 24, Danielle in die film The Girl Next Door en Carly Jones in House of Wax. Sy is in 2015 deur Glam'Mag-tydskrif as die seksieste aktrise ter wêreld benoem. In 2013 is sy as die mooiste vrou van die Amerikaanse TV aangewys.[1]

Cuthbert word deur baie as 'n seks-simbool beskou[2] en word dikwels as een van die "seksieste" en "mooiste" vrou ter wêreld beskryf.[3][4][5][6][7]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. http://www.eonline.com/news/388041/happy-endings-elisha-cuthbert-named-most-beautiful-woman-on-tv-by-maxim
  2. http://www.askmen.com/celebs/women/actress_200/231_elisha_cuthbert.html
  3. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2012. Besoek op 26 Februarie 2016.
  4. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Februarie 2010. Besoek op 26 Februarie 2016.
  5. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2015. Besoek op 26 Februarie 2016.
  6. http://gunh.com/top-10-hottest-women-of-all-time/
  7. http://www.complex.com/pop-culture/2011/12/the-100-hottest-women-of-the-2000s/
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy