Gaan na inhoud

Embraer EMB 314 Super Tucano

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
EMB 314 Super Tucano
Tipe Ligte aanvalsvliegtuig
Vervaardiger Embraer
Nooiensvlug 2 Junie 1999
Bekendstelling 2003
Status In produksie
Hoofgebruikers Brasiliaanse Lugmag
Colombiaanse Lugmag
Afghaanse Lugmag
Ecuador Lugmag
Vervaardig 2003 tot tans
Aantal gebou 247+[1]
Eenheidskoste VS$9–18 miljoen[2][3]

$430–500/uur (operasionele koste)[4][5]

Die Embraer EMB 314 Super Tucano, ook bekend as die ALX of A-29, is 'n Brasiliaanse turboskroefaangedrewe ligte aanvalsvliegtuig ontwerp en gebou deur Embraer as 'n ontwikkeling van die Embraer EMB 312 Tucano. Die EMB 314 Super Tucano kan 'n verskeidenheid wapens dra, insluitend geleide wapens en is ontwikkel as 'n lae-koste stelsel wat in 'n lae-risiko area werk. [6]

Nadat vervaardiging in Brasilië begin is, het Embraer ook 'n produksielyn in Amerika saam met Sierra Nevada Corporation gebou vir die Tucano se buitelandse kliënte.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Factbox: The A-29 Super Tucano aircraft at a glance, 6 Mei 2016, https://www.reuters.com/article/us-usa-nigeria-arms-factbox-idUSKCN0XX09U, besoek op 11 Mei 2016 .
  2. (in pt) Embraer espera vender até 40 Super Tucanos em 8 meses, Brasilië: Terra, archived from the original on 23 April 2012, https://web.archive.org/web/20120423164036/http://economia.terra.com.br/noticias/noticia.aspx?idNoticia=201106211424_RTR_1308666185nN1E75K09U, besoek op 19 Desember 2011 .
  3. "Afghan Air Force Takes Delivery of 2 A-29 Light Attack Aircraft", The Diplomat, https://thediplomat.com/2018/05/afghan-air-force-takes-delivery-of-2-a-29-light-attack-aircraft/, besoek op 7 Mei 2018 .
  4. "Super Tucanos han volado 248 horas en cinco meses tienen RD" (in es), Diario Libre, 30 April 2010, archived from the original on 2 Mei 2010, https://web.archive.org/web/20100502011731/http://www.diariolibre.com/noticias_det.php?id=243533, besoek op 20 Desember 2011 .
  5. "Embraer está perto de fechar contrato com a Defesa dos EUA" (in pt), O Estado de S. Paulo, 23 November 2011, archived from the original on 1 Desember 2011, https://web.archive.org/web/20111201220850/http://economia.estadao.com.br/noticias/negocos%20ndustra,embraer-esta-perto-de-fechar-contrato-com-a-defesa-dos-eua,93431,0.htm, besoek op 26 Desember 2011 .
  6. "Archived copy" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2018. Besoek op 30 November 2018.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy