Erich Hartmann
Voorkoms
Erich Alfred Hartmann | |
---|---|
Bynaam(e) | Bubi The Black Devil |
Geboortedatum | 19 April 1922 |
Geboorteplek | Weissach, Württemberg, Republiek van Weimar |
Sterfdatum | 20 September 1993 (op 71) |
Sterfplek | Weil im Schönbuch, Duitsland |
Lojaliteit | Nazi-Duitsland (1940–45) Wes-Duitsland (1956–70) |
Diens/Tak | Luftwaffe (Wehrmacht) Luftwaffe (Bundeswehr) |
Jare in diens | 1940–45 1956–70 |
Rang | Major (Wehrmacht) Oberst (Bundeswehr) |
Eenheid | JG 52, JG 53 en JG 71 |
Poste beklee | I./JG 52 and JG 71 |
Veldslae/oorloë | Tweede Wêreldoorlog |
Toekennings | Ridderkruis van die Ysterkruis met Eikenblare, Swaarde en Diamante |
Familie | Ursula Paetsch |
Ander werk | Burgerlike vlieginstrukteur |
Erich Alfred Hartmann (19 April 1922 – 20 September 1993), met die bynaam Bubi (Die kind) deur sy Duitse kollegas en ook deur die Russe Die Swart Duiwel genoem is, was 'n Duitse bobaasvlieënier van die Tweede Wêreldoorlog. Hy was ook die suksesvolste vlieënier ooit in die geskiedenis van luggevegte. Hy het 1 404 missies gevlieg en was betrokke in 825 kontaksituasies. Hy het 352 Geallieerde vliegtuie (345 Russies en 7 Amerikaans) afgeskiet tydens die oorlog. Hy was geforseer om 14 noodlandings te maak wat veroorsaak was deur onderdele wat van die vliegtuie kom wat hy afgeskiet het of as gevolg van meganiese probleme. Hy was nooit raakgeskiet of geforseer om te land as gevolg van vyandelike vuur nie.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |