Gaan na inhoud

Fürth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Fürth

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Beiere
 Koördinate 49°29′N 10°59′O / 49.483°N 10.983°O / 49.483; 10.983
 Stigting (eerste verwysing) 1 November 1007
 Stadstatus
 Oppervlakte:  
 - Totaal 63,4 vk km
 Hoogte bo seevlak 295 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 116 317[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1836/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Thomas Jung (SPD)
 Amptelike Webwerf fuerth.de

Fürth is 'n stad in Beiere in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 116 317 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 63,4 km². Die stad is in die suide van Erlangen en in die noordweste van Neurenberg geleë. Die eerste historiese verwysing na Fürth dateer uit die jaar 1007 en op sy 1000ste verjaardag het die stad die bynaam "wetenskapstad" van die Beierse regering gekry.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Fortschreibung des Bevölkerungsstandes, Quartale (hier viertes Quartal, Stichtag zum Quartalsende)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2017. Besoek op 15 Desember 2012.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy