Gaan na inhoud

Goue skerpioenvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Goue skerpioenvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. mossambica
Binomiale naam
Parascorpaena mossambica

Die Goue skerpioenvis (Parascorpaena mossambica) is 'n vis wat wydverspreid in die Stille Oseaan en Indiese Oseaan voorkom, en ook aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Golden scorpionfish.

Identifikasie

[wysig | wysig bron]

Die vis word tot 15 cm lank. Die tentakels bokant die is goed ontwikkel. Die kleurpatroon van die vis wissel; dit is dikwels onreëlmatige vlekke van wit tot bruin tot ligpers.

Die vis leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat tot 1 tot 20 m diep is. Hulle skuil gewoonlik in skeure of op sand- en rotsbodems. Hulle is gewoonlik alleenlopers en jag klein vissies en skaaldiere.

Die vis is skaars.

Sien ook

[wysig | wysig bron]
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy