HFC EDO
Voorkoms
HFC EDO | |||||||||||||||||||||||||||||||||
Volle naam | Haarlemse Football Club Eendracht Doet Overwinnen | ||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Stigting | 1 Julie 1897 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Tuisveld | Noordersportpark, Haarlem | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Kapasiteit | 5 000 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Liga | Topklasse Sondag | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|
HFC EDO is 'n Nederlandse amateursokkerspan in Haarlem wat in die Sondag Topklasse speel. Die span se tuisveld is die Noordersportpark, wat net 100 meter van die Haarlem Stadion geleë is. Tussen 1954 en 1971 het die klub professionele sokker gespeel, en het in die seisoen van 1959/60 die kampioenskap in die Tweede divisie gewen. Die span het sterk mededinging met hulle stadsgenoot Koninklijke HFC, wat ook in die Topklasse speel.
Erelys
[wysig | wysig bron]- Tweede Divisie (1)
- 1959/60
- (naaswenner (1): 2003/04)