Gaan na inhoud

Harlekynliewenheersbesie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Harlekynliewenheersbesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. axyridis
Binomiale naam
Harmonia axyridis
(Pallas, 1773)

Die harlekynliewenheersbesie (Harmonia axyridis) is 'n indringerspesie in Suider-Afrika wat afkomstig is van Oos-Asië. Die spesie is in 2001 in die Wes-Kaap vir die eerste keer in Suid-Afrika aangeteken. Tans kom die insek in al die provinsies van Suid-Afrika voor. Dit het ook Europa, Noord- en Suid-Amerika binnegedring. Dit het 'n negatiewe uitwerking op landbou, menslike nedersettings en inheemse liewenheersbesiebevolkings.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Ouest. Science for South Africa. Volume 11, Nommer 2 2015 ISSN 1729-830X
  • Stals, R., 2013, ‘Die indringerspesie Harmonia axyridis (Coleoptera: Coccinellidae) nou bykans een dekade reeds in suidelike Afrika: ’n Harlekyn waarvoor niemand lag nie’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 32(1), Art. #816, 2 pages. http://dx.doi.org/10.4102/satnt.v32i1.816

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy