Gaan na inhoud

Hugo de Vries

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Hugo de Vries (16 Februarie 1848 - 21 Mei 1935) was 'n Nederlandse botanikus wat bydraes gemaak het ten opsigte van die teorie van evolusie en ook die belangrikheid van Gregor Mendel se werk bevestig.

Die standaardskrywerafkorting de Vries word gebruik om hom as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.

Sien ook

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy