Gaan na inhoud

Inessief

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die inessief (van die Latyn inesse "om in of by te wees) is 'n lokatiewe naamval. Hierdie naamval het die basiese betekenis van "in": byvoorbeeld, "in die huis" is "talo·ssa" in Fins, "maja·s" in Esties, "etxea·n" in Baskies, "nam·e" in Litaus en "ház·ban" in Hongaars.

In Fins word die inessiewe naamval tipies gevorm deur "ssa/ssä" aan die einde van die betrokke selfstandige naamwoord te voeg. Esties voeg "s" by die stam van die genitief. In Hongaars word die agtervoegsel "ban/ben" meestal vir die inessiewe naamval gebruik. Baie ander soos -on, -en, -ön en ander word egter ook gebruik, veral vir stede.

In die Finse taal word die inessiewe naamval beskou as die eerste van ses lokatiewe naamvalle, wat ooreenkom met lokatiewe voorsetsels in Afrikaans. Die oorblywende vyf lokatiewe naamvalle is:

  • Elatief ("uit")
  • Illatief ("na binne")
  • Adessief ("bo op")
  • Ablatief ("af van")
  • Allatief ("op")


Naamvalle
Basies Absolutief · Akkusatief · Direk · Ergatief · Intransitief · Nominatief · Obliek
Adpositioneel Ablatief | Antessief | Datief | Distributief (–temporaal) | Essief (–formeel · –modaal) · Genitief · Instruktief · Instrumentalis (–komitatief) · Ornatief · Besitte · Possessief · Postpositionaal · Prepositionaal| Prolatief · Prosekutief · Proximatief · Sosiatief · Temporaal · Vialis
Lokatief Ablatief · Adessief · Allatief · Apudessief · Assosiatief · Komitatief · Delatief · Elatief · Exessief · Illatief · Inelatief · Inessief · Intratief · Latief · Lokatief · Perlatief · Subessief · Sublatief · Superessief · Superlatief · Terminatief · Translatief
Comparatief Comparatief · Equatief
Evaluatief Aversief · Benefaktief · Evitatief
Ander Abessief · Addirektief · Adelatief · Adverbiaal · Caritief · Kousaal (–finaal) · Finaal · Modaal · Multiplikatief · Partitief · Pegatief · Privatief · Postelatief · Postdirektief · Postessief · Separatief · Subdirektief · Suppressief · Vokatief
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy